ISBN: 9781431700103 | Published: November 1, 2012 |
Japtrap braai
Japtrap braai
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die braai is sonder twyfel dié gunsteling-tydverdryf vir die meeste Suid Afrikaners. Enige geleentheid - van geesbou tot 'n belangrike rugby-, sokker-, of krieketwedstryd, tot verjaardae en langnaweke, of net 'n blaaskans ná 'n uitputtende week - het nie 'n tweede uitnodiging nodig om familie en vriende vir 'n braai bymekaar te kry nie. As dit boonop moeiteloos, met die smaaklikste kos kan gebeur, is dit eenvoudig perfek.
Hilary Biller maak die voorbereiding van kos tydens 'n braai so eenvoudig moontlik. Sy gebruik toeganklike, eenvoudige resepte geskik vir drie soorte braaie - die Weber Q-gasbraai, die Weber-ketelbraai en die houtskool/hout-braai. Die gasbraai is die maklikste om te bemeester. Al die inligting wat jy benodig, word in maklike, stap-vir-stap-instruksies weergegee.
Author Hilary Biller
Share
