Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432301996 | Published: July 1, 2013 |

Net Die Toets

Net Die Toets

Regular price R 95
Regular price R 0 Sale price R 95
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Nuut van die uitgewers van verskeie topverkopergidse vir die slaag van jou leerling- en bestuurslisensie, is Net die toets ideaal vir enige iemand wat so 'n bietjie meer oefening benodig voordat hulle die leerlinglisensie toets a?e. Met meer as 160 vrae wat alles dek van padreels, waarskuwingstekens, inligtingstekens en padmerktekens tot voertuigkontroles, motor?etse en reguleringstekens, sal jy die toets met selfvertroue a?e. Die vrae is waar nodig met padtekens en padmerktekens toegerus om die leerproses te vergemaklik. Die gids bevat ook 'n nuttige afdeling van wat op die dag van die toets benodig word, lisensiekodes en oor toetse wat elektronies afgele word.

Author Clive Gibson

Author Gavin Hoole

Author Bata Passchier

View full details