ISBN: 9781432303525 | Published: November 1, 2015 |
Proe die Klein-Karoo
Proe die Klein-Karoo
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die Klein-Karoo is bekend vir sy pragtige landskappe, kostradisies, atmosfeer en hartlike mense. Beate Joubert vang die uniekheid van dié streek en sy mense in haar resepte in Proe die Klein-Karoo vas. Hierdie unieke resepte wissel van happies en bykosse, brode en soppe tot slaaie, watertandvleisgeregte en braairesepte, asook heerlike nageregte om etes af te sluit. Daar is ook 'n hoofstuk met resepte vir die spens soos pesto, dukkah en blatjangvariasies.Proe die Klein-Karoo is meer as 'n alledaagse kookboek - dit sal lesers aanspoor om kreatief in die kombuis te wees en nuwerwetse maniere van onthaal en dekor toe te pas wanneer familie en vriende opdaag.Also available in English -
Author Beate Joubert
Share
