Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432304133 | Published: February 1, 2015 |

Dinosourus Straat Tyrannosourus in die Groentetuin

Dinosourus Straat Tyrannosourus in die Groentetuin

Author:Nick Falk
Illustrator:Tony Flowers
Regular price R 90
Regular price R 0 Sale price R 90
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Jak kry 'n Tyrannosourus in hulle groentetuin. Dis 'n groot probleem omdat dinosourusse vreeslik baie eet. Jak, sy beste vriend, Tobie, en die hond, Tjaila, probeer eers die dinosourus wegsteek, maar vind uit dat dit beter sal wees om hom terug te neem na sy eie tydperk. Met behulp van die toorkryt wat Tobie vir sy verjaarsdag gekry het, ontwerp hulle 'n tydmasjien en vat die dinosourus huis toe. Maar dáár wag iets nog groter: die Giganotosourus!

Author Nick Falk

Illustrator Tony Flowers

View full details