Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432304140 | Published: February 1, 2015 |

Dinosourus Straat 'n Pterodactyl Steel my Huiswerk

Dinosourus Straat 'n Pterodactyl Steel my Huiswerk

Author:Nick Falk
Illustrator:Tony Flowers
Regular price R 90
Regular price R 0 Sale price R 90
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Reuben se ma is woedend toe 'n pterodactyl by die venster in vlieg en sy huiswerk steel. Dis die vyfde keer die maand dat sy huiswerk wegraak. Reuben en Nico moet 'n plan maak om die huiswerk terug te kry. Om dit te kan doen, moet hulle tot by Dinosourus-koppie kom waar hulle die pterodactyl al kry. Nico en Reuben bou 'n pterodactyl-pak en vertrek na Dinosourus-koppie. Maar dáár wag 'n eiervormige verrassing op hulle!

Author Nick Falk

Illustrator Tony Flowers

View full details