Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432304157 | Published: October 1, 2014 |

Lulu Bell en die verjaardagponie

Lulu Bell en die verjaardagponie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Serena Geddes
Regular price R 70
Regular price R 0 Sale price R 70
Out of print
VAT included.

Lulu Bell is agt jaar oud. Sy geniet elke oomblik van haar lewe, maar is soms bietjie baasspelerig. Haar sussie, Vera, is ses en dra graag engelvlerke en skoene wat skitter. Haar driejarige boetie weier om enige iets anders as sy superhero-pak aan te trek - selfs in die bad!
Lulu se ma is 'n kunstenaar en haar pa 'n baie besige veearts. Hulle huis is reg langs die dierehospitaal. Lulu help haar pa graag met die diere wat seergekry het en wees agtergelaat is. Dis geen wonder dat die Bells hope troeteldiere het nie.
'n Ponie hardloop los in die strate rond. Lulu en haar pa moet die ponie gaan vang voordat hy seerkry.
Sal hulle die ponie betyds kry? Wat sal gebeur as die stoute ponie moeilikheid maak op die verjaarsdagpartytjie?
Gelukkig het Lulu 'n plan.

Author Belinda Murrell

Illustrator Serena Geddes

View full details