ISBN: 9781432304188 | Published: July 1, 2014 |
Boe-boe-baba en Kameelperd
Boe-boe-baba en Kameelperd
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Boe-boe-baba en Kameelperd is 'n allermooiste, kalmerende slaaptydstorie. Dit gaan oor 'n vaak babatjie wat op 'n opwindende avontuur vertrek saam met die diere wat aan die bewertjie bokant die bababedjie hang. Boe-boe-baba het baie pret en wip van een dier se rug na die ander. Maar dan daag die renoster op. Hy maak Boe-boe-baba baie bang. Gelukkig troos die ander diere en wip Boe-boe-baba terug na die bed en raak rustig en tevrede aan die slaap. Die illustrasies is sterk, helder en eenvoudig en nie te besig nie. Hulle sal die aandag van alle klein kindertjies trek. Boe-boe-baba en Kameelperd is een van die My eerste prenteboek-reeks wat dit ten doel het om 'n brug te slaan tussen kartonboeke vir babas en langer, tradisionele prenteboeke. - See more at: http://www.randomstruik.co.za/books/boe-boe-baba-en-kameelperd/5539#sthash.1Rjj3vqa.dpufBoe-boe-baba en Kameelperd is 'n allermooiste, kalmerende slaaptydstorie. Dit gaan oor 'n vaak babatjie wat op 'n opwindende avontuur vertrek saam met die diere wat aan die bewertjie bokant die bababedjie hang. Boe-boe-baba het baie pret en wip van een dier se rug na die ander. Maar dan daag die renoster op. Hy maak Boe-boe-baba baie bang. Gelukkig troos die ander diere en wip Boe-boe-baba terug na die bed en raak rustig en tevrede aan die slaap. Die illustrasies is sterk, helder en eenvoudig en nie te besig nie. Hulle sal die aandag van alle klein kindertjies trek. Boe-boe-baba en Kameelperd is een van die My eerste prenteboek-reeks wat dit ten doel het om 'n brug te slaan tussen kartonboeke vir babas en langer, tradisionele prenteboeke.
Author Eileen Browne
Illustrator Emily Bolam
Share
