ISBN: 9781432304898 | Published: November 1, 2015 |
Katja se Avonture: 'n Sappige Beloning
Katja se Avonture: 'n Sappige Beloning
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Sappige Beloning is 'n kort roman en avontuur van 'n liefdevolle kat met 'n towerstert wat mal is oor gebraaide spekhappies. Katja Kieterkat raak tydens 'n somervakansie by die see bevriend met Frederik Flap, die flappende seeumeeu met een been. In haar poging om hom te help wraak neem teen die gulsige kat van die hotel wat sy been afgebyt het, bevind sy haarself in 'n regte KATastrofe met wollerige winterpantoffels en 'n paar eienaardige en vreesaanjaende menslike karakters. Na haar gewaagde reddingspoging kry sy darem 'n vuurwarm beloning!
Author Julia Richman
Illustrator Celeste Beckerling
Share
