Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432305000 | Published: April 1, 2015 |

Net Soos Vanaand

Net Soos Vanaand

Illustrator:Layn Marlow
Regular price R 80
Regular price R 0 Sale price R 80
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Elke dierekaraktertjie in die boekie het 'n grootword-uitdaging wat deurgemaak moet word. Die karaktertjies oorkom grootword-vrese, leer om dapper te wees en leer ook allerlei lewenslessies oor verskeie temas soos vriendskap en familiewaardes tydens hul uitdagings.
Die temas in elke boekie is universeel van aard en ouers, sowel as kinders, sal maklik daarmee kan identifiseer. Hierdie boekies sal 'n lekker, leersame ervaring vir jong lesertjies verseker en is definitief 'n aanwins vir die kinders se boekrak.

Author Amber Stewart

Illustrator Layn Marlow

View full details