Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432305031 | Published: April 1, 2015 |

Baba se eerste vaardighede

Baba se eerste vaardighede

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

Die belangrikheid van speel vir babas kan moeilik oorskat word - dit is die grondslag van alle leer. Jou baba se eerste en beste speelmaat is jy, en al wat jy hoef te doen om 'n vaardigheid te help ontwikkel, is om jou deur jou baba te laat lei. Hierdie is die goue en onverbreekbare reël vir kinderontwikkeling. Hierdie boek lei jou stap vir stap deur jou baba se eerste paar maande en bevat waardevolle wenke, asook prettige aktiwiteite om jou te help om jou baba se vaardighede so veel moontlik gedurende hierdie tyd te ontwikkel.

View full details