ISBN: 9781432305604 | Published: April 1, 2016 |
Nog Maklike soet happies vir kinders
Nog Maklike soet happies vir kinders
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Elke hoofstuk in Nog Maklike soet happies vir kinders bevat 'n ander partytjietema, insluitende treine, monsters, skape, skoenlappers, bye, superhelde, lappoppe en dinosourusse. Al die soet happies word gemaak deur maklik bekombare bestanddele te gebruik, soos malvalekkers, roomyshorinkies, jellielekkers, stokkielekkers en wafelbeskuitjies. Elke tema sluit 'n middelstuk vir die tafel in wat gebruik kan word vir die tradisionele verjaardagkoek. Die eenvoudige aanwysings vereis nie bak- of spesialisvaardighede nie en is gemik op enige ouer wat die perfekte kinderpartytjie wil reël sonder om te veel geld of ure in die kombuis te spandeer. Kinders sal groot byval vind by al die peuselhappies en temas kan aangepas word volgens voorkeure en ouderdomme. Pragtige fotografie en stilering vertoon die peuselhappies op 'n besondere manier en verskaf verdere idees vir partytjies.
Also available in English
Author Janette Mocke
Share
