Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432306458 | Published: September 1, 2016 |

Pretkos

Pretkos

Regular price R 170
Regular price R 0 Sale price R 170
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die meeste ma's word daagliks uitgedaag om hul kinders aan te moedig om gesonde maaltye te nuttig wat lewenskragtig en voedsaam is.

Pretkos bied 'n skatkis van idees om gesonde, inspirerende etes vir kinders te berei - met groot pret! Van slaaie, peuselhappies, kosblikkos en toebroodjies, aandete, teetyd en pieknieks tot groente en vrugte word ingesluit.

Die hoofstukke bevat heelwat kreatiewe idees vir verbeeldingryke geregte wat kinders vir hulself kan berei. Al die resepte is gestileer om alledaagse maaltye pret te maak, soos Slaaihasie, Vrolike frittatas, Pers pasta, Ryskoekie-uile en Soesji-broodjies.

View full details