Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432306595 | Published: May 1, 2016 |

Hekel vir my huis

Hekel vir my huis

Author:Emma Lamb
Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Met Hekel vir My Huis nooi Emma Lamb jou uit om speelse kleurkombinasies, patrone en teksture kreatief in te span om iets pragtigs te skep en só 'n huis met warmte en sjarme te vul. Haar speelse kombinasies met kleur, patroon en tekstuur weerspieël 'n vermenigng van retro-styl en Skandinawiese eenvoud. Dié 20 splinternuwe artikels sal met gemak in die tuisteskepper se alledaagse lewe inpas.

Kies uit versamelings vatlappies en kussingontwerpe, maak 'n liefl ike krans om 'n kamer op te helder of 'n snoesige deken om jou te vertroos. Elke ontwerp sluit duidelike patroonaanwysings en kleurkaarte in, sowel as Emma se eie wenke om die perfekte huisartikels te skep. Basiese tegnieke word deur stap-vir-stap-instruksies en kleurfoto's uitgebeeld.

Also available in English as Crochet Home

Author Emma Lamb

View full details