Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432306625 | Published: May 1, 2016 |

Kwaai Uil

Kwaai Uil

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 80
Regular price R 0 Sale price R 80
Out of print
VAT included.

Kwaai Uil gaan oor 'n uil wat omgekrap op 'n tak sit en kyk hoe 'n groot storm opbou. Hy word vasgevang in die middel van die reën, wind, donderweer, sneeu, hael, en selfs 'n tornado. Wanneer die storm uiteindelik bedaar, is hy aangenaam verras deur die allermooiste kleure wat in die vorm van 'n reënboog deur die wolke uitstraal. Toe die wolke die volgende keer begin saampak, was hy nie so kwaad nie, omdat hy geweet het die grootste storms kan soms die wonderlikste eindes hê.

Also available in English as Angry Owl

Author Kerryn Ponter

View full details