1
/
of
1
ISBN: 9781432306649 | Published: September 1, 2016 |
Die Koekiefles
Die Koekiefles
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Lisa Clark
Regular price
R 200
Regular price
R 0
Sale price
R 200
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die koekiefles is 'n versameling van meer as 90 resepte vir koekies en beskuit wat spesiaal vir die tuisbakker saamgestel is. Die resepte is getoets en geskik vir enigiemand wat nie kan wag om hul koekiefl esse en -blikke vol te maak nie.
Die resepte is gebruikersvriendelik en glad nie ingewikkeld nie - enige iemand kan dus die koekies bak, nie net ervare bakkers nie. Die Koekiefles herinner aan die dae toe 'koekiebak' terapeuties en 'n belangrike deel van die lewe was.
Author Lisa Clark
Share
