Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432306953 | Published: May 1, 2016 |

JAN - My Franse Kosverhaal

JAN - My Franse Kosverhaal

Regular price R 490
Regular price R 0 Sale price R 490
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

JAN - My Franse Kosverhaal is 'n gedenkskrif en feesviering wat voortspruit uit JAN - die welbekende restaurant in die suide van Frankryk. Dié restaurant is 'n vertoonstuk van die tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid wat begin het op 'n plaas in die Suid-Afrikaanse platteland en voortvloei na die glansryke Franse Riviera. JAN, tans 'n eenster-Michelin-restaurant, het bewys dat drome waar kan word en dat jy eenvoudige bestanddele in 'n meesterstuk kan omskep wanneer jy jou passie uitleef. Elke hoofstuk weerspieël die stemming en inspirasie van die disse wat by JAN voorgesit word. Die versameling van meer as 90 resepte strek van plaaslikgebakte brode, amuse bouche en watertandhoofdisse van vleis of vis, tot by die maaltye wat sjefs ná 'n lang werkdag in die warm kombuis geniet. - See more at: http://www.randomstruik.co.za/books/jan-my-franse-kosverhaal/6083#sthash.aJG94851.dpuf

View full details