Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432307202 | Published: May 1, 2017 |

Selfsugtige Songolo

Selfsugtige Songolo

Regular price R 80
Regular price R 0 Sale price R 80
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Songolôlo is 'n gulsige wurmpie wat gelukkig is in sy tuin maar weier om dit met enigiemand te deel. Om die waarheid te sê, hy is trots daarop dat hy geen vriende het nie. Dan, op 'n rampspoedige dag, besluit 'n honger arend hy sal 'n smaaklike happie uitmaak! Sal die ander tuinwesens Songolôlo na al sy gemeenheid wil red?

Jong lesers sal ingetrek word in die drama van hierdie verhaal van selfsug, goedhartigheid en deernis, aangevul deur verbeeldingryke en kleurryke illustrasies.

Also available in English as The Selfish Shongololo .

View full details