Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432307226 | Published: April 1, 2017 |

Kwaai Uil gaan swem

Kwaai Uil gaan swem

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 70
Regular price R 0 Sale price R 70
Out of print
VAT included.

Dit is 'n snikwarm somersdag en Kwaai Uil besluit om te gaan swem. Maar tipies soos hy is (ons het dit reeds in Kwaai Uil teëgekom), is hy vasbeslote dat dit die heel beste swemdag gaan wees. Dinge verloop nie altyd soos beplan nie, en met 'n paar snaakse situasies wat opduik, leer hy 'n paar lesse voordat die dag wel wonderlik is.

Author Kerryn Ponter

View full details