Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432307288 | Published: June 1, 2016 |

My eerste dinosourus

My eerste dinosourus

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:DK
Regular price R 110
Regular price R 0 Sale price R 110
Out of print
VAT included.

My eerste: dinosourus maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter leer verskillende soorte dinosourusse deur die pragtige kleurfoto's ken. Die uitspraak van die moeiliker dinosourussoorte word aangedui sodat die peuter leer om die name korrek uit te spreek. Verskillende dele en interessanthede van elke soort dinosourus word uitgelig wat die peuter help om die soorte te herken en te onderskei.

Author DK

View full details