Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432307295 | Published: June 1, 2016 |

My eerste plaas

My eerste plaas

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:DK
Regular price R 90
Regular price R 0 Sale price R 90
Out of print
VAT included.

My eerste: plaas maak deel uit van die prettige eerste woord-en-prenteboek-reeks. Die peuter leer eenvoudige woorde lees en die gepaardgaande pragtige kleurfoto's identifiseer. Die soorte diere wat op 'n plaas aangetref word, hul kleintjies en geluide word aangedui. Die verskillende plaasprodukte, soos groente en vrugte, graan, en bone, neute en sade word ook uitgebeeld en benoem.

Author DK

View full details