Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432307790 | Published: July 1, 2017 |

Ek wonder wie?

Ek wonder wie?

Regular price R 100
Regular price R 0 Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Ons weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wêreld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra. Ek Wonder Wie? beantwoord 'n paar van die dinge waaroor kinders gewoonlik wonder wanneer hulle diertjies in die tuin, park of veld opmerk. Die boek is ontwerp sodat dit 'n vraag met geïllustreerde leidrade op een dubbelblad vra wat kinders dan die geleentheid gee om te antwoord of te raai. Die regte antwoord verskyn eers wanneer hulle die bladsy omblaai.

Ek Wonder Wie? is uitdrukkingsvol geïllustreer, en sal 'n ware vreugde vir kleintjies wees.

Author Kerryn Ponter

View full details