Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432308605 | Published: August 7, 2018 | Paperback

Gramadoela-kos

Gramadoela-kos

Regular price R 290
Regular price Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Gramadoela-kos is saamgestel om in die bos te kook wanneer jy 'n ietsie meer as net boerewors en pap elke aand wil voorberei. Die resepte is vars, innoverend en bowenal, maklik! Al die resepte is getoets en kan oor 'n oop vuur of 'n kampstofi e berei word, maar dit is so smaaklik dat jy dié boek selfs in jou kombuis of vir jou braai by die huis kan gebruik.

As jy daarvan hou om in die buitelug te kook, hetsy onder die sterre by 'n kampterrein in die gramadoelas of buite in jou agterplaas te braai, is hierdie boek net vir jou.

Inhoud: Ontbyt; Sop; Vis en Seekos; Hoender; Vleis; Jaff els (Sout en Soet); Pasta; Vegetariese geregte; Groente; Slaaie; Bykosse; Brood en Gebak; Laekoolhidraatgeregte; Nageregte; Indeks

Also available in English as Bush Cooking .

Author Rita van Dyk

View full details