Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432308759 | Published: September 4, 2017 | Paperback

Die Groot Boek met Dierestories

Die Groot Boek met Dierestories

Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Die Groot Boek met Dierestories is 'n lieflike skatkis met agt stories wat bekoorlike dierekarakters en pragtige illustrasies deur 'n verskeidenheid skrywers en illustreerders bevat. Elke storie het 'n hartverblydende boodskap en ouers / versorgers en kinders sal dit geniet om die stories saam te lees en gaan beslis 'n nuwe familie-gunsteling vind.

Aan die agterkant van die boek is daar is 'n paar voorstelle vir volwassenes wat sal bydra dat kinders die boek nog meer sal geniet.

Inhoud: Die Eregas; Monty die Held; Ruimtestappies; Die Perfekte Werk vir 'n Olifant; Klein Krimpvarkie se Groot Dag; Die Bysiende Kameelperd; Vere, Vinne en Ander Dinge; Oppas, Barney; Volgende Stappe.

Also available in English The BIG Book Of Animal Stories

View full details