Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432309145 | Published: September 30, 2018 | Paperback

Kwaai Uil en Sy Boom

Kwaai Uil en Sy Boom

Illustrator:Kerryn Ponter
Regular price R 80
Regular price R 0 Sale price R 80
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Een oggend word ons gunsteling-uil wakker en sien dat die pragtige groen blare aan sy boom besig is om te verkleur. Hy het besef dit beteken herfs het aangebreek en hy was hartseer. Maar geleidelik het hy agtergekom dat die ander voëls in die droë blare baljaar. Met elke seisoen wat verbygegaan het, het hy agtergekom dat sy boom elke keer verander. Nie alleen het hy dit begin aanvaar nie, maar ook die waarde van die veranderinge verstaan. En voordat hy hom kon kry, was somer weer op pad.
Kwaai Uil en sy Boom stel die wisseling van seisoene vir jong kinders op 'n aanskoulike manier voor - met die mooiste illustrasies. Dit is die derde titel in Kerryn Ponter se Kwaai Uil-reeks.

Author Kerryn Ponter

Illustrator Kerryn Ponter

View full details