ISBN: 9781432309190 | Published: November 3, 2017 |
Vlytige Geskenke
Vlytige Geskenke
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
'n Handgemaakte geskenk het soveel meer waarde as 'n gekoopte. Vlytige Geskenke bevat talle briljante idees en projekte, van geurige badprodukte en smaaklike eetgoed tot breekgoed met 'n boodskap en 3D-geleentheidskaartjies. Vlytige Geskenke is propvol inspirasie vir geskenke, verpakkings en kaartjies. Rond jou skeppings af met handversierde geskenkpapier en hangetikette en gee dan jou geskenke met liefde.
Inhoud: Toerusting, Vlytige geskenkidees, Knope-hangers, Soutdeeg-treffers, Appelhouers, Selfdoen-gemmerbroodmengsel, Flesse vol verrassings, Bruis koekies vir badtyd, Prentjie-mooi, Breekgoed met 'n boodskap, Blomme wat hou.
>> Ook in Engels beskikbaar as Crafty Gifts .
Author Jane Bull
Share
