Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432309381 | Published: May 22, 2019 | Hardcover

Bord

Bord

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 290
Regular price Sale price R 290
Out of print
VAT included.

Die resepte in dié boek kan elke dag van die week gebruik word vir daardie een hoofmaaltyd wat ons elke dag voorberei, hetsy ons vir die gesin kook of vriende vermaak. Bord is in slegs drie hoofstukke ingedeel - Vleis, Pluimvee en Seekos - en die resepte wissel van bekende klassieke tot moderne geregte, meestal met 'n kontinentale invloed. Alles word voorberei met die skrywer se flair vir tuisgemaakte, hartlike en lekker etes.
Bord is die perfekte geskenk vir diegene wat huis opsit en relatief onervare in die kombuis is, maar selfs gesoute kokke sal inspirasie in dié boek vind.

View full details