ISBN: 9781432309718 | Published: July 31, 2018 | Paperback
Die Heel Beste Bakboek
Die Heel Beste Bakboek
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Die Heel Beste Bakboek is 'n stap-vir-stap inleiding tot bak wat kinders van beginners tot ervare bakkers laat ontwikkel. Met behulp van foto's onderskei hulle tussen verskillende prosesse soos klits en romerig klop, en selfs wat die verskil tussen 'n beslag en 'n deeg is.
Die bekroonde skrywer Jane Bull lei kinders nie net om meer as tien verskillende bakbederfi es voor te berei nie, maar ook watter metodes, gereedskap en terminologie vir elke resep gebruik word. Hulle leer hoe om 'n groot verskeidenheid dinge te bak, van brood en muffi ns tot koek en koekies, met variasies vir elke bakmengsel. Die kinders kan kreatief wees wanneer hulle wenke volg hoe om met neute, sade, versiersel, en lekkers te versier!
Inhoud: Basiese reëls vir bak; Koekie-versameling; Skep en bak; Versier en strooi; Koekies met sjoko-brokke; Konfyttertjies en kaasfl ans; Kersietertjies; Maanrotse; Dis teetyd; Reënboogkoekies; Meringue-berg; Bak 'n koek; Onderstebo-poeding; Apiebrood; Pitjiesbrood; Jy kan bak; Breek 'n eier; Indeks
Author Jane Bull
Share
