Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432309800 | Published: September 1, 2018 |

Ons Eerste Herinneringe

Ons Eerste Herinneringe

Regular price R 300
Regular price R 0 Sale price R 300
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

As ’n opvolgboek vir haar oorspronklike album, Ons Ongeloofl ike Reis Saam, het Cathy Heaton ’n nuwe swangerskap- en geboortejoernaal geskep wat die baba se ouers in staat stel om alle mylpale aan te teken. Die kind sal dié album kan verstaan en geniet wanneer hy/sy ouer is. Dit is ’n kosbare aandenking van die moeder en kind se reis vanaf voorgeboorte (reeds vanaf die vyfde week van swangerskap) tot die kind vyf jaar oud word.

Die aanloklike formaat word deurvleg met verruklike babafoto’s en toepaslike aanhalings en verse wat dit maklik maak om mylpale, spesiale geleenthede, gedagtes en algemene agtergrond aan te teken. Daar is oorgenoeg ruimte om verskeie foto’s of ander aandekings of herinnerings in te plak.

Author Cathy Heaton

View full details