1
/
of
1
ISBN: 9781432310363 | Published: May 30, 2019 | Paperback
`n Boelie, `n Bangbroek en `n Bende
`n Boelie, `n Bangbroek en `n Bende
Author:Francois Van Rooyen
Regular price
R 110
Regular price
R 0
Sale price
R 110
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
'n Boelie, 'n bangbroek en 'n bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter, Dewaldt, en sy vriende wat deel is van 'n bende.
Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op 'n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak, die boelie, en Elsa, die meisie wat hy bewonder.
Author Francois Van Rooyen
Share
