ISBN: 9781432311179 | Published: November 23, 2021 | Paperback
My hacks vir die lewe
My hacks vir die lewe
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Vir baie lank al is my grootste droom om joy in mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees. My boek bevat al my rituele vir my liggaam, mind, siel en werk, en die lewensrituele wat ek al in my 33 jaar op aarde na die dood van my Ma en 'n egskeiding uitgefigure het. Hierdie is my rituele wat MY help om die beste weergawe van myself te wees. Ek deel dit graag met jou met die hoop dat wanneer jy dit in JOU lewe toepas - en, baie belangrik, OP JOU UNIEKE MANIER - jy ook die vreugde sal beleef wat ek beleef om myself te kan wees. Verander jou mindset en jy verander jou lewe. En as jy ooit voel die wêreld is teen jou omdat jy JY is - blok en bless, sister - moenie jou daaraan steur nie: Die Here het JOU GEMAAK PRESIES soos Hy jou wou hê! Bless jou!
Inhoud: Dankie Dankie Dankie; Brief aan JOU van MY; My grootste lesse as kind en
jong volwassene; My Liggaamsrituele; My Verstandsrituele; My Hartsrituele;
My Besigheidsrituele; Bonusafdeling; Bibliografie
Author Leandie du Randt
Share
