Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432311360 | Published: February 28, 2022 | Paperback

Kosbaar

Kosbaar

Regular price R 470
Regular price R 0 Sale price R 470
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Kosbaar is Elmarie Berry se eerste kookboek hoewel sy reeds sedert 2015 'n bekende kosblogskrywer is. Haar hartsbegeerte is om 'n boek uit te gee wat jou siel sal voed en waarmee jy in jou kombuis met jou nabye vriende en familie herinneringe kan skep.

KOSBAAR bevat meer as 100 eg Suid-Afrikaanse resepte. Met 'n Libanese ouma toon haar kosvoorkeure 'n goeie mengsel van boerekos met 'n sterk Libanese invloed. Daar is ou gunstelinge soos roosterkoek en nostalgiese melktert, en party kry 'n nuwe baadjie, soos malvapoeding met 'n pinotagesous, gebakte patat met za'tar-speserye, New York Shake Shack-kaasburgers en stadig geroosterde lamskouer met jogurtplatbrood. KOSBAAR bevat ook heelwat graanvrye resepte omdat Elmarie onlangs uitgevind het sy is allergies vir graan.

Inhoud: Inleiding; Voorwoord; My trousseau-geskenk aan jou; Koningskos oor die kole; Samesyn; Kos & Wyn; Moenie jouself vergeet nie; Wees dankbaar en deel; My reisontdekkings; Nuwe seisoene; Die Laaste Maal; Indeks

Author Elmarie Berry

View full details