Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432312114 | Published: August 15, 2025 |

Jan Braai Junior - In die Kombuis

Jan Braai Junior - In die Kombuis

Author:Jan Braai
Regular price R 250
Regular price R 0 Sale price R 250
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Jan Braai Junior In die kombuis is 'n boek vir die volgende geslag. Dis geskryf in Jan Braai se kenmerkende styl en die hele gesin kan die maklik volgbare, stapvir-stap-resepte geniet. Gemik op jong kinders om hulle te help om heerlike kos suksesvol te maak en vertroue in hul vaardighede in die kombuis te ontwikkel, pak jy 'n lewenslange reis aan waar jy spesiale etes met gemak en selfvertroue sal kan maak.
Hierdie gebruikersvriendelike boek bevat die grondbeginsels van kookkuns wat elke persoon behoort te ken, en gebruik basiese toerusting en sakpas bestanddele.
Met Jan Braai se wenke en raad sal Jan Braai Junior In die kombuis jou gereedmaak om vir die res van jou lewe soos 'n kampioen te kook!

Author Jan Braai

View full details