Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781432312473 | Published: August 28, 2026 | Paperback

Jan Braai/Idees Vol Vrees

Jan Braai/Idees Vol Vrees

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Jan Braai
Regular price R 192
Regular price R 240 Sale price R 192
Out of print
VAT included.

Pap en wors. Kerrie en rys. Brandewyn en rugby. Sekere dinge hoort net bymekaar. Maar daar is nie ’n beter kombinasie as vlymskerp humor en ’n gesellige braaivleisvuur nie. Juis daarom het Jan Braai en Idees vol vrees se Kobus Galloway kragte saamgesnoer vir ’n eerste in Afrikaans.

Hulle meng Jan se passie vir vuur en vleis met Kobus se ikoniese humor, en prut dan alles saam in een yslike swartpot van Suid-Afrikaanse geure. Blaai deur, lees mooi, lag lelik ... en neem alles gerus met ’n knippie sout. Dié twee is immers altyd op hete kole.

Author Jan Braai

Author Kobus Galloway

View full details