1
/
of
1
ISBN: 9781432312633 | Published: May 25, 2026 | Paperback
My gevoelens-dagboek
My gevoelens-dagboek
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Rebecca Maughan-Brown
Regular price
R 120
Regular price
Sale price
R 120
VAT included.
Couldn't load pickup availability
My gevoelens-dagboek is 'n aktiwiteitsboek wat daarop gemik is om laerskoolkinders te help met die handhawing van hul geestesgesondheid. Die boek bevat gestruktureerde, daaglikse oefeninge en aktiwiteite wat kinders aanspoor tot nadenke, bewustheid (mindfulness) en kreatiwiteit.
'n Ouderdomsgepaste gids wat kinders ondersteun in die ontwikkeling van emosionele geletterdheid, selfbewussyn en goeie daaglikse gewoontes.
Author Rebecca Maughan-Brown
Share
