1
/
of
1
ISBN: 978148512246 | Published: February 15, 2021 | Paperback
Soe rond ommie bos
Soe rond ommie bos
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Veronique Jephtas
Regular price
R 200
Regular price
R 0
Sale price
R 200
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Veronique Jephtas verteenwoordig die kraakvars stem van 'n nuwe generasie Afrikaanssprekendes - die born frees, gebore ná 1994 - wat grootgeword het in 'n land met meer geleenthede vir almal maar waar die wonde van die verlede halsstarrig bly sweer. In Soe rond ommie bos skryf Jephtas protesposie en verbeel 'n gemeenskap wat vry is van gesprekke wat rondom die bos loop.
Author Veronique Jephtas
Share
