Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485300014 | Published: September 1, 2014 |

Klein wit vissie is so bly

Klein wit vissie is so bly

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 115
Regular price R 0 Sale price R 115
Out of print
VAT included.

Klein wit vissie is so bly. Mamma kom hom haal. Hy groet sy maats.
Tatta, slak in jou dop,
tatta, padda op die rots,
tatta, seeperdjie onder die blaar,
tatta, krap agter die klip,
tatta, goudvis tussen die riete.
Tatta! Ek gaan nou saam met Mamma huis toe.

'n Prettige boek oor voorsetsels vir peuters vanaf 24 maande.

View full details