Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485300144 | Published: January 1, 2014 |

Die rower Hotsenplots

Die rower Hotsenplots

Regular price R 80
Regular price R 250 Sale price R 80
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die gevreesde rower Hotsenplots het weer toegeslaan! En hierdie keer op Kasper en Stoffel se ouma. Hy het haar geliefkoosde koffiemeultjie gesteel wat hulle vir haar verjaarsdag vir haar gegee het. Tot hier toe en nie verder nie! Kasper en Stoffel beraam 'n plan om die skurk vas te trek. Maar die een beland in die rowersnes en die ander in die kasteel van die grote, boosaardige towenaar Petrosilius Plagelman. Hoe nou gemaak?

OOR DIE OUTEUR
Otfried Preussler is 'n baie bekende kinderboekskrywer in Duitsland. Sy boeke is reeds in 55 tale vertaal en meer as 50 miljoen eksemplare is wêreldwyd verkoop. Hy is in 1972 bekroon met die Duitse Jugendliteraturpreis vir Krabat. Sy bekendste werke sluit in Krabat en Die rower Hotsenplots.

View full details