1
/
of
1
ISBN: 9781485300199 | Published: January 1, 2017 |
Die VOC aan die Kaap, 1652-1795
Die VOC aan die Kaap, 1652-1795
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Con de Wet
Author:Jan Visagie
Author:Leon Hattingh
Regular price
R 365
Regular price
R 0
Sale price
R 365
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Daar is reeds baie navorsing gedoen en 'n groot aantal publikasies het verskyn oor die geskiedenis van die Verenigde Oost-Indische Compagnie (VOC) se tyd aan die Kaap. Nogtans het baie kundiges 'n behoefte aan 'n gesaghebbende publikasie wat die VOC se bewindstyd aan die Kaap volledig sou behandel, geïdentifiseer. 'n Motivering was 'n nuwe belangstelling in die Kompanjiesgeskiedenis en heelwat aspekte van die VOC se verbintenis met Suid-Afrika wat nog nie in die historiografie neerslag gevind het nie. Sewentien medewerkers, wat elkeen 'n deskundige op sy of haar besondere terrein is, is gewerf.
Share
