1
/
of
1
ISBN: 9781485300229 | Published: October 1, 2013 | Paperback
Asterix by die Pikte 35
Asterix by die Pikte 35
Author:René Goscinny
Author:Asterix
Illustrator:Albert Uderzo
Regular price
R 190
Regular price
R 0
Sale price
R 190
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Asterix en Obelix ontdek een bitter koue oggend 'n blok ys op die strand ... met 'n bevrore Pikt binne-in. Kasterolix se doepa ruk hom weer reg en die twee vriende vergesel die Pikt, MacLawaai, terug Pikteland toe om hom met sy clan en sy verloofde te verenig. Maar in Pikteland is alles nie pluis nie. Die bose MacAber hou homself baas. Hy het 'n ooreenkoms gesluit met die Romeine, en doen alles in sy mag om as nuwe koning verkies te word. Maar ons vriende sal wel 'n stokkie (of 'n paal?) voor sy planne steek.
Share
