Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485300304 | Published: June 1, 2014 |

Kris de Kat

Kris de Kat

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Axel Scheffler
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Kris de Kat was 'n straatsangers-kat,
'n straatsangers-kat was hy.
En by die Leeu in Lelielaan was Klaas en Kris te kry
waar mense luister in 'n kring
na Kris wat miaau en Klaas wat sing:

'Hier gaan alles gaaf en goed.
Gooi tog ietsie in ons hoed.
Dis ek en hy en 'n ou kitaar,
en hier sing ons ons liedjies klaar.'

'n Pragtige prenteboek oor vriendskap, lojaliteit en klein katjies!

Author Julia Donaldson

Illustrator Axel Scheffler

View full details