Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485300328 | Published: June 1, 2014 |

Tjokkie

Tjokkie

Illustrator:Axel Scheffler
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Soms vertel die kleinste vissies die grootste stories ...

'Ek's jammer, ek's jammer, ek's jammer ek's laat,
maar ek het geswem tussen mossels en wier.
En daar by 'n wrak met 'n skatkis vol goud
het ek en 'n meermin gespeel vir 'n uur.'

Glo jý Tjokkie se storie?
Tjokkie is 'n vissie met 'n groot verbeelding; hy is altyd vol stories oor hy laat vir klas opdaag. Maar wat sal gebeur as hy eendag régtig in die moeilikheid beland? Sal iemand hom dan nog glo?

Author Julia Donaldson

Illustrator Axel Scheffler

View full details