Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485300502 | Published: June 1, 2014 |

Die snurk en die seeman

Die snurk en die seeman

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Illustrator:Thomas Docherty
Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Snurke hou nie van besoekers nie. Snurke deel nie sop nie. En snurke gaan beslis nie op ekspedisies nie.

Maar een aand is daar 'n geluid by die deur:
KLOP! KLOP! KLOP!

Hierdie snurk se lewe is op die punt om drasties te verander en sy wildste drome te oortref ...

Author Will Buckingham

Illustrator Thomas Docherty

View full details