Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485300519 | Published: August 1, 2014 |

Tant Bettie se broekie

Tant Bettie se broekie

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Tant Bettie het 'n gunstelingbroekie. Sy is net besig om dit aan die wasgoeddraad op te hang, toe 'n vlaag wind
SWIEEEEEEESJ! die broekie optel, en ver, ver wegdra.
Tant Bettie se broekie beleef 'n paar wilde en buitengewone avonture - maar sal sy dit ooit weer terugkry?

'n Storie met vrolike kinkels en draaie, en koddige illustrasies!

Author Kara Lebihan

View full details