Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485300526 | Published: August 1, 2014 |

Molkleintjies

Molkleintjies

Regular price R 160
Regular price R 0 Sale price R 160
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Mario die mol soek die beste manier om sy kleintjies gelukkig te maak. Hy hou die ander diere op die plaas dop om te sien hoe hulle dit regkry en probeer dan soos 'n hasie hop, soos 'n voël fladder en soos 'n eend rondplas.
Oplaas besef Mario dat sy kleintjies net een ding nodig het, en dis eintlik heel eenvoudig ...

Author David Bedford

View full details