Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485300540 | Published: June 1, 2014 |

Hoe om jou draak te tem 03 - Hoe om Drakonees te praat

Hoe om jou draak te tem 03 - Hoe om Drakonees te praat

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 180
Regular price R 0 Sale price R 180
Out of print
VAT included.

HARWARRUS HORRIBALUS HELDEHELM DIE DERDE was 'n meesterlike swaardvegter en draakfluisteraar, en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het.

Tandloos is gevang, die nanodraak gaan opgevreet word en honger Haaiwurms lê op die loer. Harwarrus moet weer eens kophou en bewys hy's 'n held ...

View full details