1
/
of
1
ISBN: 9781485300687 | Published: August 1, 2014 |
Nog 100 papiervliegtuie
Nog 100 papiervliegtuie
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:Andy Tudor
Regular price
R 160
Regular price
Sale price
R 160
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Verfyn jou vliegvaardighede met nóg 100 pragtige papiervliegtuie! Daar is 100 blaaie wat jy kan uitskeur om allerlei opwindende vliegtuigies te vou - van tydmasjiene tot goggas en gekamoefleerde haaie.
- Vol pragtige ontwerpe vir papiervliegtuie - om te vou en mee te vlieg.
- Gedruk op spesiale uitskeur-bladsye; elke papiervliegtuig is uniek geïllustreer
- Sluit duidelike instruksies in waarvolgens vliegtuie gevou kan word.
- 'n Briljante present vir enige kind - of volwassene! Perfek vir die kerskous, of om kinders besig te hou by 'n partytjie.
Author Andy Tudor
Share
