Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485300762 | Published: May 1, 2014 |

Van Manenberg, met liefde

Van Manenberg, met liefde

Regular price R 60
Regular price R 170 Sale price R 60
Sale Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

'Ie liewe is 'n dice game; 'ie dice rol soes hy rol en jy moet 'it ma' vat, broe'.

Jay en Alpha deel 'n wêreld van armoede en bendes en het al twee sonder 'n pa grootgeword. Maar hulle paaie skei: Alpha bly die leier van die Lo$Boys, 'n klein bende in Manenberg, terwyl Jay 'n beurs kry om in Kaapstad te gaan studeer.
Vir Jay is dit 'n nuwe begin, maar dan word dinge meteens kompleks wanneer sy pad met dié van 'n weggooibaba kruis. Kort voor lank is die situasie nie slegs kompleks nie, maar ook gevaarlik.
Waarheen gaan 'n student met 'n baba?
Die welsyn en polisie vertrou hy nie, maar sy opsies is beperk. Sou hy dit in Manenberg kon waag? Terwyl 'n bendeoorlog dreig?

Author Mike Michaels

View full details