Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485300816 | Published: July 1, 2014 | Paperback

Asterix in Britannië 08

Asterix in Britannië 08

Author:Asterix
Illustrator:Albert Uderzo
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Britannië is in die mag van die Romeine, maar een dorpie bied nog dapper weerstand. Hulle posisie is egter benard. Een van die Britte, Sturefax, is 'n kleinneef van Asterix en hy reis Gallië toe om hulp te vra. Asterix en Obelix is natuurlik gretig om te help en hulle reis met 'n vaatjie vol van Kasterolix se brousel saam met Sturefax na Britannië. Hulle trotseer mis, reën, lou garsbier en gekookte wildevark met kruisementsous. Ongelukkig verloor hulle die vat met towerdoepa en dit is 'n stryd teen die Romeinse goewerneur Cosus Oppiprimus oor wie eerste die vat in die hande gaan kry...

Author René Goscinny

Author Asterix

Illustrator Albert Uderzo

View full details