Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485300823 | Published: July 1, 2015 | Paperback

Asterix en die Noormanne 09

Asterix en die Noormanne 09

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Asterix
Illustrator:Albert Uderzo
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Olaf Grotentaf, die gevreesde leier van die Noormanne, ken geen vrees nie. Daarom wil hy by 'n bangbroek leer wat vrees is, want hy dink dit laat 'n mens vlieg. Hy en sy manne doen aan by die Galliese kus en ontvoer vir Spiekerix, Allamapstix se kleinneef. Hy moet hulle leer wat vrees is. Weer eens moet Asterix en Obelix inspring om hul hoofman se nefie te red.

Author René Goscinny

Author Asterix

Illustrator Albert Uderzo

View full details