Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9781485300854 | Published: July 1, 2016 | Paperback

Asterix by die Olimpiese Spele 12

Asterix by die Olimpiese Spele 12

Author:Asterix
Illustrator:Albert Uderzo
Regular price R 190
Regular price R 0 Sale price R 190
Out of print
VAT included.

Dispatch within 7–14 working days

Die atlete van die antieke wêreld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander Galliërs skryf ook in, maar hulle beleef 'n terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode, want dit is 'n opkikker. Kan die Galliërs die Olimpiese Spele wen sonder towerdoepa? En wat is die spesiale bestanddeel van die doepa wat staan in die hut waarvan die deur nie mooi sluit nie?

Author René Goscinny

Author Asterix

Illustrator Albert Uderzo

View full details